Categories

'My f@k' ... Het Oupa en ander gesê - Herman Berry Maximize

'My f@k' ... Het Oupa en ander gesê - Herman Berry

A5, 209p.

More details

ISBN: 978-1-928434-26-9

R 160,00

Humoristiese, ware kortstories, met onkonvensionele lewenslesse wat jou soos ʼn “Volbloed resiesperd” gaan vasvang en laat jaag deur hierdie boek – sonder ophou en doelgerig. Vanaf ʼn “Enigma” tot ʼn “Enema” terwyl jy moet oppas om nie in ʼn “Russiese begraafplaas” te verdwaal nie.

Skop jou skoene uit en gee jou oor aan die lekkerste, lafste lewenslesse nóg… Jou lagspiere gaan verseker van die eerste tot die laaste bladsy wérk!

Vergeet ʼn rukkie van alles wat morbied is en gebruik die fyn humor in hierdie boek – eie aan ons wonderlike taal en kultuur – om jou hart sommer weer lekker lig te maak en die dinge wat skeefloop te gebruik om weer hardop te lag!

 “Jasper! Moenie mense op hul aardse besittings takseer nie. Wees egter trots op ouma met die meeste paniekknoppies in die stad.

 … dit is uitstekend; die humor is briljant – die sweepslae is keer op keer só só só lekker!

 Rentia Mynhardt – Vryskut taalversorger vir Groep7

No customer comments for the moment.

Write your review

'My f@k' ... Het Oupa en ander gesê - Herman Berry

'My f@k' ... Het Oupa en ander gesê - Herman Berry

A5, 209p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout