Categories

Die laaste dag - Elaine Broekman Maximize

Die laaste dag - Elaine Broekman

A5, 200p.

More details

ISBN: 978-1-928434-86-3

R 150,00

Dis ’n reënerige Kaapse Woensdag. Tydens haar daaglikse vroegoggend gesprek, hoor Elize du Plessis duidelik haar Vader se stem in haar hart fluister: “Vandag is jou laaste dag, my geliefde Dogter, die feesmaal is voorberei.” Ademloos stol tyd en honderde vrae storm deur haar... Verbeel sy haar? Hoe gaan dit eindig? Hoe sê mens vaarwel? Vasbeslote om die beste daarvan te maak, durf sy haar laaste dag op aarde aan.

No customer comments for the moment.

Write your review

Die laaste dag - Elaine Broekman

Die laaste dag - Elaine Broekman

A5, 200p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout