Categories

Semels - Chris Botha Maximize

Semels - Chris Botha

A5, 80p.

More details

ISBN: 978-1-928434-62-7

R 50,00

‘n Verwaarloosde hond sit voor die hek van die nuwe intrekkers in Sirkelweg 3 in Malanshoop die dag wat die Le Roux’s daar intrek. Karel ontferm hom onmiddellik oor die hond en raak baie lief vir die ou dierasie, maar sy ouboet en sussie eis om deelgenote te wees in die baasskap oor die hond. Baie dinge gebeur met ou Semels en hy besluit uiteindelik om vir Karel as sy baas te aanvaar.

No customer comments for the moment.

Write your review

Semels - Chris Botha

Semels - Chris Botha

A5, 80p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout