Categories

Mari se Avonture – Adele Benecke Maximize

Mari se Avonture – Adele Benecke

A4, 68p.

More details

ISBN: 978-1-928434-63-4

R 100,00

Hierdie is ‘n lekker voorlees of selflees boekie vir kinders tussen ses en tien jaar oud. Veral vir kinders wat siek is en hospitaal toe moet gaan, kan dit van groot waarde wees. Mari se avonture kom in ‘n reeks boeke. Hou die rake dop vir die volgende avonture.

‘n Nuwe opwindende skrywer wat dopgehou moet word. Ek glo dat daar nog baie stories vir kinders uit haar pen sal verskyn. – Elsabé de Beer (Skrywer, oud-onderwyser, 2018)

No customer comments for the moment.

Write your review

Mari se Avonture – Adele Benecke

Mari se Avonture – Adele Benecke

A4, 68p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout