Categories

Gr.5 Wetenskap Ontleed - Janettie Kirkpatrick Maximize

Gr.5 Wetenskap Ontleed - Janettie Kirkpatrick

A4, 116p.

More details

ISBN: 978-1-928434-34-4

R 205,00

“Wetenskap Ontleed” is ‘n Wetenskaphandboek gebaseer op die CAPS-kurrikulum. Addisionele inligting is bygevoeg om ook die IEB-kurrikulum wat deur verskeie sekondêre skole gevolg word, te dek.

Hierdie handboek dek die bekendstelling aan relevane terminologie en ‘n breë spektrum wetenskaplike kennis waarvan praktiese aktiwiteite ingesluit is. Die doel van “Wetenskap Ontleed” is om wetenskaplike konsepte te vereenvoudig om sodoende analitiese en denkvaardighede te bevorder, asook geleenthede te skep om praktiese navorsingsvaardighede te ontwikkel.

No customer comments for the moment.

Write your review

Gr.5 Wetenskap Ontleed - Janettie Kirkpatrick

Gr.5 Wetenskap Ontleed - Janettie Kirkpatrick

A4, 116p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout