Categories

Woordsketse - Melinda du Plessis Maximize

Woordsketse - Melinda du Plessis

A5, 126p.

More details

ISBN: 978-1-928434-29-0

R 120,00

Woordsketse is ’n digbundel met woorde wat diep sny, soms tot op die been. Baie individue sal kan identifiseer, veral hulle wat die donker kant van menswees ken. Die erkenning en oopskryf hiervan is nie om seer te maak nie, dit is juis die begin van genesing en heel word. Letsels bly, maar hulle gee karakter. Die digter se sleutel tot oorwinning haar oorgawe aan haar Skepper God.

No customer comments for the moment.

Write your review

Woordsketse - Melinda du Plessis

Woordsketse - Melinda du Plessis

A5, 126p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout