Categories

Soet en s(t)out staaltjies en stories - Fred Coop Maximize

Soet en s(t)out staaltjies en stories - Fred Coop

A5, 119p.

More details

978-1-928434-03-0

R 139,00

Skop jou skoene uit en sit terug!

‘n Allegaartjie van soet en sout; ook stout stories en staaltjies; hoofsaaklik humor,  met net so ‘n knerts besadigheid hier en daar;  romantiese grepe oor mense en hulle dinges;  en les bes, ‘n streepseltjie “sowaars?” Ontspanningsliteratuur vir die sitkamer, die strand of die bed vir ‘n ieder en ‘n elk.

Ook beskikbaar as eBoek by die volgende skakel:

https://www.kobo.com/za/en/ebook/soet-s-t-out-staaljies-stories

No customer comments for the moment.

Write your review

Soet en s(t)out staaltjies en stories - Fred Coop

Soet en s(t)out staaltjies en stories - Fred Coop

A5, 119p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout