Categories

Stories van my mense - Madré van Tonder Maximize

Stories van my mense - Madré van Tonder

A5, 181p.

More details

ISBN: 978-1-928405-67-2

R 150,00

Stories van my mense is presies wat die titel sê:  Stories van my mense.  Sedert 2013 het ek begin rubrieke skryf en ingestuur na Volksblad (Netwerk24) en telkens duim vasgehou om my mense se stories op koerantpapaier te sien.  My stories is vir elkeen wat in ‘n rubriek ‘n rol gespeel het.  Dankie vir die saamkuier,  saamlag en saamhuil.  En dat ek jul stories kon vertel.

 ______________________________________________________________________________

 Toe ek ‘n bietjie ouer was, het ek een oggend op my fiets op pad hoërsool toe, onverwags die see se soutgeur geruik.  In my geestesoog Pa met sy padkaart langs die kombuistafel gesien.

In die wind het ek my hande weerskante toe uitgestrek en gedink….Ek is sòòò gelukkig!  Maar ek het nooit weer die voorreg gehad om saam met Ma, Pa, Charles, André, Gerda en Alta see toe te gaan nie.

No customer comments for the moment.

Write your review

Stories van my mense - Madré van Tonder

Stories van my mense - Madré van Tonder

A5, 181p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout