Categories

Toring van versoeking - Ernie Mellet Maximize

Toring van versoeking - Ernie Mellet

A5, 230p.

More details

ISBN: 978-1-928405-42-9

R 130,00

‘n Sielkundige riller. Riaan en Carol v.d. Linde is oorwerk. Hy tree af en koop ‘n plaas. Eendag besluit hy om ‘n kasteel daarop te bou waar hy as koning kan regeer. Maar kastele kan koue plekke wees; koud soos ‘n lyk!

Carol sterf. Dan stuur die duiwel vrouens deur sy lewe om hom te breek: ‘n sielkundige, ‘n mechanic, ‘n diaken en ‘n plaasvrou. Riaan het nie ‘n kans nie!

No customer comments for the moment.

Write your review

Toring van versoeking - Ernie Mellet

Toring van versoeking - Ernie Mellet

A5, 230p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout