Categories

Moeder... Dis Obed! - Ernie Mellet Maximize

Moeder... Dis Obed! - Ernie Mellet

A5, 220p.

More details

ISBN: 978-1-928405-43-6

R 130,00

‘n Paasroman. Jesus se laaste dae breek aan. Hy het baie vriende, maar ook vyande. Netaneël is ‘n Saduseër wat nie aan die opstanding uit die dood glo nie. Sy gesin, Miriam, Batséba en Obed word volgelinge van Jesus. Konflik is onvermydelik as die Pasgafees naderkom. Obed sterf. Wonderwerke. Lasarus en Jesus sterf en word opgewek. En Obed? ‘n Spanningsroman wat jou sal ruk!

No customer comments for the moment.

Write your review

Moeder... Dis Obed! - Ernie Mellet

Moeder... Dis Obed! - Ernie Mellet

A5, 220p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout