Categories

Seuns van God sondig nie - Alex Swarts Maximize

Seuns van God sondig nie - Alex Swarts

210 x 240 118p.

More details

9780620742115

R 150,00

Jy het na Christus gekom as ’n sondaar om van sonde verlos te word.  Maar nou dat jy ’n Christen is ontdek jy dat jy steeds sondig en nie kan ophou met jou oortredings nie.  Die enigste rede waarom jy faal is omdat jy die waarheid nie ken of nie glo nie.  Hierdie studiegids sal jou leer wat om te glo en hoe jy elke sonde wat jy steeds doen kan oorwin.  Laat ons jou wys hoe om dit te doen!

No customer comments for the moment.

Write your review

Seuns van God sondig nie - Alex Swarts

Seuns van God sondig nie - Alex Swarts

210 x 240 118p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout