Categories

Dr. Thomas Gordon - Doeltreffende Ouerskap Leiding (D.O.L) Maximize

Dr. Thomas Gordon - Doeltreffende Ouerskap Leiding (D.O.L)

Hierdie waardevolle boek is perfek vir die tydgees waarin ons lewe.   ʼn Tyd waarin kinders steeds struktuur nodig het, maar in die proses voel dat hulle eie behoeftes nie ontken word nie...

More details

9780620665445

R 250,00

...Dis ʼn uitstekende hulpmiddel vir ouers wat die beste vir hulle kinders wil hê.   Ouers wat nie net fokus op die belangrikheid van die kinderjare nie, maar ook terselfdertyd kommunikasie tegnieke vir die kind leer wat die kind help om te ontwikkel in ʼn volwassene wat regtig kan luister en kan kommunikeer! Enige persoon, -  ouers of nie ouers - kan baatvind by die inhoud van die boek.

Dr Elna Schoeman-Steenkamp

Kliniese Sielkundige

No customer comments for the moment.

Write your review

Dr. Thomas Gordon - Doeltreffende Ouerskap Leiding (D.O.L)

Dr. Thomas Gordon - Doeltreffende Ouerskap Leiding (D.O.L)

Hierdie waardevolle boek is perfek vir die tydgees waarin ons lewe.   ʼn Tyd waarin kinders steeds struktuur nodig het, maar in die proses voel dat hulle eie behoeftes nie ontken word nie...

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout