SA Polisietrust - Gloriejare van die SAP Maximize

SA Polisietrust - Gloriejare van die SAP

Die oogmerk met hierdie feesbundel is om die geskiedenis van die polisiemag saam met die eietydse
geskiedenis te boekstaaf.

A4PB, 360p.

More details

9781928202639

R 274,10

Ons het ook probeer om die wese en werksaamhede van die polisiemag aan die hand van persoonlike wedervaringe van oudlede uit te beeld. Artikels wissel van swaar en gewigtig, tot lig en vermaaklik waar die humor wat die polisielid se veeleisende en ondankbare taak ligter gemaak het, tot uiting kom.

No customer comments for the moment.

Write your review

SA Polisietrust - Gloriejare van die SAP

SA Polisietrust - Gloriejare van die SAP

Die oogmerk met hierdie feesbundel is om die geskiedenis van die polisiemag saam met die eietydse
geskiedenis te boekstaaf.

A4PB, 360p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Cart Checkout