Categories

T21 Tarzan die magtige Maximize

T21 Tarzan die magtige

A5, 232p.

More details

ISBN: 978-1-974299-76-8

R 130,00

Die sterwende Amerikaner het geyl oor ʼn onbekende stad met vroulike krygers regeer deur ʼn gevaarlike towenaar... van ʼn reuse diamant, die Gonfal, met vreemde hipnotiese kragte... van ʼn langverlore Engelse edelman... van die barbaarse koningin wat haar plig versaak en hom help ontsnap het. Tarzan het min van Stanley Wood se storie geglo, totdat hy gesien het hoe die krag van Gonfal hom teen sy wil teruglok na die kloue van die Amasones van Kaji. So word Tarzan weer die jagter, want hoewel hy niks omgee vir diamante of verlore beskawings nie, laat hy nie toe dat iemand seerkry wat hy onder sy beskerming geneem het nie...

No customer comments for the moment.

Write your review

T21 Tarzan die magtige

T21 Tarzan die magtige

A5, 232p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout