Kristalblou Engel - Philip Brand Maximize

Kristalblou Engel - Philip Brand

122x192, 193p.

More details

ISBN: 978-1-928327-82-0

R 140,00

WANNEER die nuwe meisie by die eksklusiewe skool in Zandersdorp instap, slaan sy Jaco Labuschagne se voete onder hom uit en niks is ooit weer dieselfde nie. Niks het verander aan sy haglike huislike omstandighede nie, Rikkus Louw het hom steeds geboelie en Tiaan was steeds sy beste vriend, maar Jaco was nou meer as net die stil, voorbeeldige student.

Jaco kan die fraai blonde meisie nie uit sy gedagtes kry nie. Die vreemde sensasie wanneer hy haar aanraak en haar geheimsinnige gedrag, verwar hom al hoe meer. En dryf hom al hoe meer om uit te vind wat in die Russiese meisie se verlede skuil. Sal Jaco daarin slaag om die geheime rondom Aly te ontrafel en haar hart te wen? Sal sy droom om ʼn megana loods te raak, bewaarheid word? Sal Tiaan se liefde beantwoord word en gaan Maans Slabbert sy kelners, Helen en Richard, deur ʼn robot vervang? Hierdie en talle ander tergende vrae word in hierdie futuristiese roman beantwoord.

DIE KRISTALBLOU ENGEL is die debuut roman van Philip Brand, ʼn jong skrywer uit die Noord-Kaap.

No customer comments for the moment.

Write your review

Kristalblou Engel - Philip Brand

Kristalblou Engel - Philip Brand

122x192, 193p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Cart Checkout