Super sluiper en die swart dood (boek 2) - Nico Smit Maximize

Super sluiper en die swart dood (boek 2) - Nico Smit

122x192, 110p.

More details

ISBN: 978-1-928261-30-8

R 100,00

In SUPER SLUIPER EN DIE SWART DOOD word die avonture van die 16 jarige Drian Smit, voortgesit.

Met die pragtige Anja aan sy sy  wil Drian net rustig voortgaan met sy nuwe lewe op die plattelandse dorpie wat nou sy tuiste is. Sy donker geheim word goed bewaar deur sy nuwe ouers, wie toevallig ook in die plaaslike SAPD dien. Sy vader is die stasiebevelvoerder. Een aand, tydens 'n besoek aan die polisiestasie, word hy en sy vader in 'n stryd gewikkel teen tyd om die mensdom te red van algehele uitwissing.  In die bestek van een donker nag word Drian weereens gedompel in 'n gevaarlike avontuur wat hom sy lewe mag kos.  In hierdie nag moet Drian alles in die stryd werp om te oorleef en die wie hy liefhet te red.

No customer comments for the moment.

Write your review

Super sluiper en die swart dood (boek 2) - Nico Smit

Super sluiper en die swart dood (boek 2) - Nico Smit

122x192, 110p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Cart Checkout