Super sluiper en die Kruger miljoene (boek 1) - Nico Smit Maximize

Super sluiper en die Kruger miljoene (boek 1) - Nico Smit

122x192, 108p.

More details

ISBN: 978-1-928261-29-2

R 100,00

SUPER SLUIPER is die verhaal van die 16 jarige Drian Smit, 'n seun met 'n donker geheim.

Sy ouers het onlangs verhuis na 'n eenvoudige plattelandse dorpie en hy sukkel om aan te pas by die skool en nuwe omstandighede. Sy vader is die stasiebevelvoerder van die plaaslike polisie. Die leser ontmoet Drian waar hy die bullebak van die skool se uitdaging aanvaar om 'n nag in die verlate museum deur te bring. Dit is in die hartjie van die winter en dit is nat en koud. In die museum behoort hy veilig te wees.  So reken hy altans. Ongelukkig vir Drian is hy nie die enigste besoeker aan die antieke gebou nie. In die tydsbestek van een nag ontdek Drian veel meer van die eenvoudige dorpie en homself. 

No customer comments for the moment.

Write your review

Super sluiper en die Kruger miljoene (boek 1) - Nico Smit

Super sluiper en die Kruger miljoene (boek 1) - Nico Smit

122x192, 108p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Cart Checkout