Vreemdeling in my Vaderland - Piet Schoombie Maximize

Vreemdeling in my Vaderland - Piet Schoombie

Die boek handel oor ’n jong siviele ingenieur, Fanus Retief, wat as gevolg van regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging, sukkel om ’n werk in die nuwe Suid-Afrika te kry.

A5 242bl

More details

978-1-928202-03-5

R 100,00

Die boek handel oor ’n jong siviele ingenieur, Fanus Retief, wat as gevolg van regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging, sukkel om ’n werk in die nuwe Suid-Afrika te kry.

Korrupsie, misdaad en moord is verder ’n daagse verskynsel. Dit alles maak van vele Suid-Afrikaners vreemdelinge in hulle vaderland en worstel hulle met die besluit om te ry of te bly.

Hierdie boeiende verhaal vertel hoe Fanus dié probleme oorkom en ook opwindende romanse ervaar!

No customer comments for the moment.

Write your review

Vreemdeling in my Vaderland - Piet Schoombie

Vreemdeling in my Vaderland - Piet Schoombie

Die boek handel oor ’n jong siviele ingenieur, Fanus Retief, wat as gevolg van regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging, sukkel om ’n werk in die nuwe Suid-Afrika te kry.

A5 242bl

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Cart Checkout