Die Wiel Draai - Neels Claasen Maximize

Die Wiel Draai - Neels Claasen

Hierdie is Neels Claasen se vierde roman oor die stoomera op die spoorweë en het soos gewoonlik, n verrassende einde wanneer Boskop weer die Struwigs se plaas word. 

A5 232bl

More details

9781928202431 

R 120,00

Soos Hans Struwig die ysterwiele aan die draai gehou het op die ysterspoor het sy suster, Marietjie, die lewenswiel laat draai om Boskop, die plaas wat hulle ouers wederregtelik verloor het, terug te kry.

    Om Boskop terug te kry was vir hulle n lewens ideaal en nadat hulle na die afsterwe van hulle ouers in die spoorweg kinderhuis in New Canada beland het was dit hulle droom en passie.

    Hans is na skool voetplaat toe en het sy hom twee jaar later gevolg om in die goederekantoor te gaan werk om geld bymekaar te kry om Boskop terug te koop. Hulle het besef dat dit jare sal neem maar toe speel die noodlot in hulle hande toe Hans die aand sien hoe word die buurplaas aan die brand gesteek toe die trein daar verbygaan.   

Hierdie is Neels Claasen se vierde roman oor die stoomera op die spoorweë en het soos gewoonlik, n verrassende einde wanneer Boskop weer die Struwigs se plaas word. 

No customer comments for the moment.

Write your review

Die Wiel Draai - Neels Claasen

Die Wiel Draai - Neels Claasen

Hierdie is Neels Claasen se vierde roman oor die stoomera op die spoorweë en het soos gewoonlik, n verrassende einde wanneer Boskop weer die Struwigs se plaas word. 

A5 232bl

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Cart Checkout