Categories

Afgode Maximize

Afgode

Die aangrypende verhaal van ’n weeskind se stryd en strewe in ’n kinderhuis. Hy het geen familie nie,  maar ’n groepie simpatieke volwassenes staan hom sovêr moontlik by. Daar is ongelukkig ook skurke wat hulle ten koste van hom wil verryk. 

More details

978-1-920527-38-9

R 100,00

Die aangrypende verhaal van ’n weeskind se stryd en strewe in ’n kinderhuis. Hy het geen familie nie,  maar ’n groepie simpatieke volwassenes staan hom sovêr moontlik by. Daar is ongelukkig ook skurke wat hulle ten koste van hom wil verryk. Die opwinding van sporttoernooie en botsings met mede-leerders, word aangevul deur die ekstase van eerste liefde vir twee verskillende skoonhede, ’n rykmansdogter en die hoërskool se hoofmeisie.

No customer comments for the moment.

Write your review

Afgode

Afgode

Die aangrypende verhaal van ’n weeskind se stryd en strewe in ’n kinderhuis. Hy het geen familie nie,  maar ’n groepie simpatieke volwassenes staan hom sovêr moontlik by. Daar is ongelukkig ook skurke wat hulle ten koste van hom wil verryk. 

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout