Riglyne vir Amateurskrywers - Ernie Mellet Maximize

Riglyne vir Amateurskrywers - Ernie Mellet

A4, 300p.

More details

ISBN: 978-1-928405-33-7

R 180,00

‘n Handleiding en werkboek. ERNIE is Hoofraadgewer van die AMATEUR SKRYWERS BOND (ASB) wat skrywers gratis help. Ontvanger van twee ATKV Merietetoekennings!

300 A4 geïllustreerde bladsye. DEEL 1: Opleiding: Wenke, raad en oefeninge. DEEL 2: Juwele uit Stowwerige Laaie: 240 bladsye met die beste 176 kortverhale en gedigte van 58 nuwe Afrikaanse skrywers wat die ASB sover ontvang het. Met Take wat skrywers meer veelsydig kan maak. Geskik vir Lees– en Skryfkringe.

No customer comments for the moment.

Write your review

Riglyne vir Amateurskrywers - Ernie Mellet

Riglyne vir Amateurskrywers - Ernie Mellet

A4, 300p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Cart Checkout