Categories

geskoei - Johan Murray Maximize

geskoei - Johan Murray

A5, 79p.

More details

ISBN: 978-1-928405-39-9

R 120,00

Johan Rabie Murray se eerste besoek aan die Woordfees op Stellenbosch in 2012 kry hom op 73 vir die eerste keer as digter aan die praat in skoei. Gebore in die Paarl, met ’n BA (Hons) in Afrikaans-Nederlands in 1966 van die US, word hy taalwerker by koerante en uitgewers. Ná ’n MA in kliniese sielkunde aan die RAU (nou UJ) loop hy weer ’n ander pad.  Hy woon op Groot-Brakrivier.

No customer comments for the moment.

Write your review

geskoei - Johan Murray

geskoei - Johan Murray

A5, 79p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout