Die môre kom: Weerkaatsings van Oorlog - Dawid Lotter Maximize

Die môre kom: Weerkaatsings van Oorlog - Dawid Lotter

A5, 222p.

More details

ISBN 978-0-620761-58-1

R 200,00

Hierdie digbundel is Dawid Lotter se derde en handel soos die voriges oor die dienspligjare en oorlog in die algemeen. Die temas wissel van lighartig tot dodelike erns uit Operasie Savannah, Operasie Yahoo en die slag van die Lomba. Die tweede helfte van die bundel spreek PTSD aan asook politiek aan. Die laaste deel bestaan uit verwerkings na Afrikaans van die beste ou oorlogsdig van beide Engelse en Duitse digters.

No customer comments for the moment.

Write your review

Die môre kom: Weerkaatsings van Oorlog - Dawid Lotter

Die môre kom: Weerkaatsings van Oorlog - Dawid Lotter

A5, 222p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Cart Checkout