Dit is die Nuwe Testament in my bloed – Renier Houy Maximize

Dit is die Nuwe Testament in my bloed – Renier Houy

A5, 333p.

More details

ISBN: 978-1-928434-04-7

R 95,00

In hierdie donker, misdaad geplaagde land waarin ons leef, word die soeke na uitkoms soms desperaat. In die nuus word jy daagliks gekonfronteer deur baie negatiwiteit. Hierdie boek bied aan jou ʼn ongeëwenaarde antwoord vir jou geestelike groei en gepaardgaande voorsiening, beskerming en oorlewing. Dit verduidelik waarom hierdie onheile ons so agtervolg en bevat ‘n baie belangrike geestelike beginsel as oplossing vir die benoudheid waarin ons is. Indien jy hierdie beginsel navolg, sal selfs “die reuk van die vuur nie aan jou klewe nie”; soos Daniël se drie vriende in die vuuroond ...

No customer comments for the moment.

Write your review

Dit is die Nuwe Testament in my bloed – Renier Houy

Dit is die Nuwe Testament in my bloed – Renier Houy

A5, 333p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout