Lig Saadjies - Ronel Strampe Maximize

Lig Saadjies - Ronel Strampe

A5, 297p.

More details

ISBN: 978-1-928434-48-1

R 150,00

Lig-Saadjies lei die mens op 'n pad van selfondersoek om die motief en eerbaarheid van die eie hart en menswees te ondersoek. Dit laat mens egter met vrae soos:

Is ons 'n boom, gewortel in God, wat vrug dra of is ons 'n hoë boom in wêreldse grond met verwoesters wat ons siel deurmekaar krap? Het jy die uitnodiging na die Bruilof van God se Seun aanvaar en onderteken, maar is dit gestempel met die seël van God? Is jy 'n halwe mens wat opsoek is na liefde en nog nie besef het wat ware liefde is nie? Voed jy op die Brood van God of smul jy aan suurdeegbrode wat jou gaan vergiftig? Is jy vasgeketting in 'n boksie en moet ons bloedlyninvloede sny om verlos te word daaruit?

Mag hierdie 33 Lig-Saadjies in jou hartsgrond te lande kom sodat jy die Waarheid kan gaan ondersoek en mag God Sy Lig oor jou skyn en oor jou glimlag.

No customer comments for the moment.

Write your review

Lig Saadjies - Ronel Strampe

Lig Saadjies - Ronel Strampe

A5, 297p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout