Categories

Coleske, Dina - Die Oorlog Prinses Maximize

Coleske, Dina - Die Oorlog Prinses

Ek is gediagnoseer met 'n massa in my brein; onverwags en sonder aanloop. Alhoewel ek 'n geloofspad gestap het, is ek nie genees nie. Die risiko's geassosieer met die gewone mediese herstelpad, is onaanvaarbaar hoog. Die pyn en ontbering is deel van elke dag...

A5PB, 163p.

More details

9781928327233

R 100,00

...Hierdie is my boek van oorwinning, my eie kompensasie dat hierdie pad nie verniet sal wees nie en my dankbaarheid vir elke persoon wat my op sy of haar manier dra.

Dit is 'n boek van opstaan en val en weer opstaan. Van antwoorde soek. Mag die blatante eerlikheid waarmee ek my ervaring weergee vir elkeen wie dit lees, waarde toevoeg.

No customer comments for the moment.

Write your review

Coleske, Dina - Die Oorlog Prinses

Coleske, Dina - Die Oorlog Prinses

Ek is gediagnoseer met 'n massa in my brein; onverwags en sonder aanloop. Alhoewel ek 'n geloofspad gestap het, is ek nie genees nie. Die risiko's geassosieer met die gewone mediese herstelpad, is onaanvaarbaar hoog. Die pyn en ontbering is deel van elke dag...

A5PB, 163p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout