
- Remove this product from my favorite's list.
- Add this product to my list of favorites.
de Waal, Wilma - Breek die kettings wat jou vashou
Uiteindelik ‘n volledige gids met 85 bladsye van bevryding. Hoe raak ek emosioneel, fisies en geestelik genees van die dinge wat keer dat ek vergewe, genees van siektes, depressie, vrees, vryraak en vry bly, finansiële sukses behaal, ‘n wonderlike verhouding het,ens. Die perfekte gids om alleen deur te werk of handleiding vir beraders, predikante, pastore en intersessors.
A5, 75p.
Follow us