de Beer, Jan - Die missionale waarde van die Belhar Belydenis Maximize

de Beer, Jan - Die missionale waarde van die Belhar Belydenis

Onmisbare inligting in die mondering van ‘n lidmaat of gemeente wat beoog om oor die Belhar Belydenis te besin.

More details

9780620626293

R 249,00

Hierdie is ‘n verwerking van ‘n proefskrif deur die skrywer – met omvattende inligting oor die ontstaan, ontvangs, geskiedenis, teologiese agtergrond en verskillende sienswyses van die Belhar Belydenis.

Onmisbare inligting in die mondering van ‘n lidmaat of gemeente wat beoog om oor die Belhar Belydenis te besin.

Dr de Beer verteenwoordig ‘n jonger geslag in die kerk wat nie deel was van die ontstaan van die Belhar Belydenis nie. Daar word vanuit ‘n vars hoek gevra na die waarde wat hierdie dokument vir die kerk het.

No customer comments for the moment.

Write your review

de Beer, Jan - Die missionale waarde van die Belhar Belydenis

de Beer, Jan - Die missionale waarde van die Belhar Belydenis

Onmisbare inligting in die mondering van ‘n lidmaat of gemeente wat beoog om oor die Belhar Belydenis te besin.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout