Categories

Die begin van 'n avontuur - Catherine Mackenzie Maximize

Die begin van 'n avontuur - Catherine Mackenzie

Toe Hudson Taylor een-en-twintig jaar oud was, het hy sy tuiste en sy land verlaat om halfpad om die wêreld na China toe te reis.

A5 100bl

More details

9781928202288 

R 45,00

HUDSON TAYLOR en sy sussies, Amelia en Louisa, was mal oor avonture. Hulle het saam wilde moerasgebiede, afgesonderde woude, droeë klipdyke en doringrige heinings verken. Maar 'n mens bly nie vir altyd 'n kind nie. Toe Hudson Taylor een-en-twintig jaar oud was, het hy sy tuiste en sy land verlaat om halfpad om die wêreld na China toe te reis. In hierdie biografie sal jy kan uitvind hoe sy gesin gevoel het, watter gevare hy moes trotseer en watter avonture hy belewe het en waarom hy in die eerste plek China toe is. 

No customer comments for the moment.

Write your review

Die begin van 'n avontuur - Catherine Mackenzie

Die begin van 'n avontuur - Catherine Mackenzie

Toe Hudson Taylor een-en-twintig jaar oud was, het hy sy tuiste en sy land verlaat om halfpad om die wêreld na China toe te reis.

A5 100bl

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Checkout